top of page

Finansiële Bydrae

Spreuke 3: 9 - 10 Vereer die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.

 

Indien jy graag 'n persoonlike bydrae wil maak aan die Kruik en/of graag wil gee vir die werk wat Kruik in ons gemeenskap doen. Wil ons jou biddend versoek om gebruik te maak van ons bankbesonderhede en dan as verywsing die doel van jou bydrae te beskryf.

 

Ons bedank jou byvoorbaat in hierdie opsig.

 

Bank besonderhede:

ABSA BANK SECUNDA

Rekening nommer: 151 014 0016

Tak kode: 630 244

 

bottom of page