top of page
![]() |
---|
By Kruik stap ons met God, mekaar en ander. Om 'n dissipel van Jesus Christus te wees en om dissipels vir Hom in ons omgewing en die wêreld te maak.
Kruik Gemeente erken dat elke gelowige 'n bediening van God ontvang het, asook 'n gawe om die bediening uit te leef.
Die primêre funksie van Kruik se Leierskap is om gelowiges toe te rus vir goeie dienswerk vir die opbou van die liggaam van Christus, volgens Ef. 4:1-6
bottom of page