Ons Ekklesia groepe is kleingroepe wat reg oor Secunda, Trichardt en Evander bymekaar kom op 'n weeklikse basis om saam meer van God en mekaar te leer en sodoende deel van ons familie Kruik te word en te groei.
Ons nooi jou uit om saam te kom kuier.
Wat beteken jou doop vir jou?
Kom leer meer van:
-
Instelling van die doop.
-
Wat is dan anders aan die doop van Jesus?
-
Wat beteken die woord "Doop"?
-
Doop is 'n begrafnis!
-
Die doop spreek van wedergeboorte.
-
Die doop is 'n beleidenis van jou geloof in Christus.
-
Die doop spreek van die vergifnis van sonde.
-
Die doop gee geloofsekerheid.
-
Wie moet gedoop word?
-
Op jou eie beleidenis.
-
Wat beteken die doop vir my?
Verlief en Verlore - Kursus


Kruik Gemeente is betrokke in die volgende projekte:
-
Kriel kinderhuis
-
House of Mercy
-
Beplanning van Emba sentrum
-
Mozambiek