top of page

Welkom by Kruik Gemeente
Ons hoop dat jy jou "online" ondervinding sal geniet en dat jy 'n smaak van Kruik Gemeente sal kry. Maak nie saak in watter seisoen van jou lewe jy is nie, jy is welkom hier.
Kruik Gemeente is gevestig in Secunda, op die H/V PDP Kruger en Nelson Mandela Rylaan. Ons is reg in die middel van 'n fantastiese gemeenskap van mense. Ons is opgewonde om deel te wees van wat hier tans gebeur en hoop dat jy ons sal besoek!
Zone 9h30
Smallville 9h30
Kruik 9h30 & 18h30


Sondag Dienstye

Kruik Gemeente

Kruik Gemeente

Kruik Gemeente

Kruik Gemeente
1/7
bottom of page